top of page

Va-Voom "Pre-Workout" is nie jou gewone voor-oefen woema nie.

'n Samestelling van elemente bymekaar gesit gesoute sportmanne wat liggaamsbouers, Ysterman atlete, Crossfit atlete en rugbyspelers insluit.
Dis ideaal vir 'n leeu aanvat, 'n haai wil soen of met jou meisie/ vrou stry (bang gat!).
Jy kan dit ook gedurende jou sweet-sessie gebruik in klein slukkies. Ideaal vir fris Chrisse, vinnige Fanies, blitsigge Bennies, funksionele Frikkies en spier tiere.

Gee jou goeie oemf vir maksimum krag, energie en spiere pomp.

Mal Sterk krag en energie.

Veilg vir alle atlete. Ons produkte is almal vry van verbode middels en gagga goeters.
HOU NOGSTEEEDS WEG VAN OU MENSE, VROUMENSE, JACK RUSSELS, KINDERS EN SISSIES.

VA-VOOM "Pre-Workout" (900gr)

R377.00Price
Quantity

    Monavani, Centurion, 0157

    078 539 6946

    082 048 2327

    • Facebook
    • Instagram
    • TikTok
    bottom of page