'n Medium geroosterde moerkoffie, van 'n geheime versnit van koffie bone uit Kolombië, Ethiopië en Brasilië.
Geurig, aromaties en ja wel, moer... lekker.
Ideaal vir cappucinos en yskoffies.
Elke beker proe soos meer.
'n Elke dag, heeldag koffie.
Beslis Almal se Moer.
WildeBoer Makker Moer
R109.95Price