Keer dat tjokkers vlooie in die maag kry.
'n Tong klap vrek lekker drink tjoklit.
Koud of warm, maak nie saak nie.
Baie beter as hasiemelk.
Moet weggesteek word vir grootmense anders drink hulle dit op voor jy kan sê "Moer"!
Beskikbaar in 'n fris 500gr pak.
WildeBoer Tjokker Moer
R99.95Price