WildeBoer Pienk is ontwikkel vir die vrou wat weet wat sy wil hê.
WildeBoer Pienk se SMELT² is spesiaal saamgestel om in vroue, dames en meisies se unieke behoeftes te voorsien.
Studies bewys dat tot 80% van ware Eva's, nie goed doen met melk produkte nie, so ons het vorendag gekom met 'n unieke samestelling van eierwit - en soja proteïene. Perfek vir vetjies smelt en ook geen gevoeter met jou hormone nie.
- Wei (whey in Roonek-taal) en laktose vry.
- A & O bloedgroep vriendelik.
- Vry van suiker, aspartaam en VET!
- 'n Natuurlike eetlus demper.
- Help jou belustigheid (vir soetgoed Susan...kalmeer jy net vir my) onder beheer hou.
- Stabiliseer jou bloedsuikervlakke.
- Laag in koolhidrate.
- Hoog in gesonde proteïene.
IDEAAL VIR MAMMAS EN BESIGE EVA'S.
HOU WEG VAN JOU HANDSAK-BRAKKIE.
EET BETER EN BEWEEG JOU LYFIE, DIS NIE 'N TOWER DRANKIE NIE.
top of page
R617.50Price
bottom of page