'n Donker geroosterde moerkoffie, van 'n geheime versnit van koffie bone uit Kolombië, Ethiopië en Brasilië.
Met 'n tong-klap soetigheid, 'n vrugterige smaak en 'n donker sjokolade ondertoon is dit verby moer lekker. Dis onbeskof lekker.
Ideaal vir cappucinos en yskoffies.
Nie net 'n heeldag koffie nie, maar 'n moet hê koffie.
Loshande die beste moer ooit.
WildeBoer Onbeskofte Moer
R109.95Price