'n Kwaliteit keramiek beker met ons WildeBoer Fiks / WildeBoer Man logo.
Want 'n WildeBoer het altyd 'n Jack Russel, en koffie.
'n Moet op jou koffiebeker rak.
Mikrogolf en skottelgoedwasser veilig.
Sal breek as jy hom laat val of as jou skottelgoedwasser jou met dit gooi... en jy koes of mis vang.
WildeBoer Spiertier Keramiek Beker
R79.95Price